Padeltoernooi 2026 - Jan Celliers
Sport
Sat, 10 Oct · 09:00 · Zoo Lake Padel Court
Princess of Wales Terrace, Parkview
R350
Kom kuier saam en wees deel van Jan Celliers se eerste padeltoernooi! Die Graad 7’s bied op Saterdag, 10 Oktober, ’n heerlike oggend by Zoo Lake Padel aan, van 09:00 tot 13:00. Kaartjies: R550 per volwassene R350 per kind Slegs Graad 6- en Graad 7-leerders van Jan Celliers kan registreer om te speel asook enige volwassenes. Te koop op die dag: • Kontantkroeg beskikbaar by die klub. • Boerewors rolle en roomys te koop. • Heerlike familie pret-dag vir groot en klein! Trek jou padelgereed aan in groen, geel en/of wit en kom geniet die dag saam met ons! Wonderlike pryse op die spel! Plekke is beperk, so moenie uitstel nie — teken die datum aan en verseker jou plek! Sien asseblief aangeheg die voorwaardes, terme en reëls op die volgende 'tab'.
Get tickets