Ons Praat Musiek
Music
Mon, 12 Oct · 18:00 · Kruiskerk
Ryneveld Street, Stellenbosch
R150
Ons Praat Musiek is 'n inisiatief gedryf deur 4 matriekleerders (Jean Killian, Harm Botha, Joshua Heinemann en Ian Masson) van Hoërskool Stellenbosch om hul musiekloopbane na skool af te skop. Die konsert bevat verskeie genres en musiekstyle, asook 'n wye verskeidenheid van ander musikante. As jy 'n liefde vir musiek het en graag 'n verskil in 4 jong musikante se lewens wil maak, koop jou kaartjie, sit terug, en geniet die vertoning!
Get tickets