Konsert : Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die beste!
Family
Fri, 04 Sept · 18:00 · Kaleideo Kerk
32 Fiskaal Street
R100
Doemdoemsies Kleuterkampus Konsert 2026 Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die Beste Pak jou tasse en reis saam met ons op 'n onvergeetlike avontuur om die wêreld! Die ooievaars vlieg oor berge, riviere en oseane om die perfekte skool vir elke klein maatjie te vind. Hulle reis van die Ooste tot die Weste, ontmoet verskillende lande, kulture en mense, totdat hulle uiteindelik een besondere plek ontdek... Geniet 'n kleurvolle aand vol musiek, dans, glimlagte en wêreldse verrassings soos ons Doemsiemaatjies hul talent ten toon stel in 'n hartroerende produksie wat wys dat, maak nie saak waar jy in die wêreld soek nie... Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die Beste! Datum: Vrydag, 4 September 2026 Deure open: 17:30 (Geen vroeër toegang nie- alle sitplekke is geallokeer.) Konsert begin stiptelik: 18:00 Bring die hele familie en kom deel in hierdie spesiale reis vol lag, liefde, kleur en onvergeetlike herinneringe. Ons sien daarna uit om julle saam met ons op hierdie wêreldreis te neem!
Get tickets