Kersfees met Coenie de Villiers
Music
Mon, 02 Nov · 19:00 · NG Vishoek
1 Kommetjie Road, Fish Hoek
R150
Ontmoet Coenie de Villiers. Vier die feestyd saam met ons by NG Kerk Vishoek vir ‘n spesiale aand saam met Coenie. Verversings sal te koop wees voordat ons inskakel vir 'n onvergeetlike aand van Kersfees musiek in ons mooie Kerk. Opsioneel: Ons vra vriendelik dat u asseblief ’n pakkie koekies saambring, mooi en feestelik verpak, wat met Kersfees by die nabygeleë ouetehuise uitgedeel sal word.
Get tickets