Irene-Louise van Wyk live by Kapstadt Brauhaus Strand
Music
Wed, 21 Oct · 20:00 · Kapstadt Brauhaus Strand
Beach Road 99
R120
IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE! Maak gereed vir 'n aand propvol pret, energie en lekker saamsing saam met Irene-Louise van Wyk ! Geniet haar gewilde treffers soos "Tekkies Brand" , "Sê My" en vele meer, terwyl sy die verhoog aan die brand sing met haar unieke stem en aansteeklike persoonlikheid. Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n lewendige vertoning vol musiek, dans en goeie geselskap. Moenie hierdie onvergeetlike aand misloop nie – bespreek jou kaartjies vandag nog! Voor vertoning deur PC Vermaak.
Get tickets