HSD REVUE: The show must go on!
Art & Culture
Wed, 16 Sept · 19:00 · Hoërskool Durbanville
Langenhoven Street, Durbanville
R100
The Show Must Go On is vanjaar se opwindende revue van Hoërskool Durbanville – ’n viering van talent, passie, musiek en dans. Wanneer die gordyne dreig om vir altyd toe te trek, besluit ’n groep jong kunstenaars dat die vertoning móét voortgaan. Met energie, emosie en onvergeetlike optredes wys ons dat ware passie nie maklik stilgemaak kan word nie. The show must go on – want wanneer die ligte aangaan, leef die droom!
Get tickets