Die “Real Housewife“ deur Lizz Meiring
Art & Culture
Sat, 12 Sept · 06:00 · Die Pienk Kerk
24 Chatou Road, Melville
R400
Die “ Real Housewife “ ‘n Splinternuwe solostuk geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring Vervaardig deur Artist Warehouse en Lizz Meiring produksies 5.30 PM | R400 INCL. Saturday, 12 September Including a Starter & Yanni's famous 'Pienk Kerk Pasta or Burger' *Bring your bottle Please arrive in good time; no formal seating arrangement Tydsduur : 60 minute Taal : Afrikaans met enkele Engels Gradering : Enkele kru taal, maar dubbelsinnige verwysings na seks . Sal nie kinders onder 14 interesseer nie . Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die tv program uitgesaai is . Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie . Nog steeds, wêreldwyd , word die “ Real Housewives “ reeks uitgesaai . Maar wie is nou eintlik die ware - die “ real “ housewife ?” In “ Die Real Housewife “ skep multi bekroonde aktrise, regisseur , skrywer en vervaardiger - Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter . Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou. In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring , gaan jy heerlik lag, kopskud , en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken . Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”. Dit is verrassend, eietyds , warmhartig en baie vermaaklik!
Get tickets