Boeremusiek & Country Dans – ’n Aand vir ’n Goeie Doel
Music
Sat, 31 Oct · 18:00 · 1 Slipway Ln
1 Slipway Lane, Bayhead
Free
Kom kuier, dans en geniet ’n besondere aand van Boeremusiek, Country en lewendige musiek alles vir ’n goeie doel. Op Saterdag, 31 Oktober 2026 kom ons by Fynnland Angling Club in Bayhead, Durban, bymekaar om fondse in te samel vir kankerondersteuning vir twee plaaslike dames. Boeremusiek Country Live Band Dans vanaf 18:00 tot laat Kinders onder 12 gratis KAARTJIES Vooraf: R70 per volwassene By die deur: R100 per volwassene, slegs indien plek beskikbaar is Kinders onder 12: Gratis Plek is beperk en voorafbespreking word sterk aanbeveel. BELANGRIKE REËLINGS Cash / Card Bar Kombuis oop Gaste mag eie snacks, soos Simba chips en ander klein peuselhappies (geen platters) Geen alkohol van buite Geen kos mag ingebring word nie, die kombuis sal burgers, toasted sandwiches, slap chips etc verkoop. Geen koeldrank, of juice mag ingebring word nie, daar is n volledige bar, kontant of kaart. Geen rook in die saal VENUE Fynnland Angling Club 1 Slipway Road Off Seafarer Road Bayhead, Durban Navrae: 064 469 8593 Kom geniet ’n lekker aand saam met familie en vriende en help ons om ’n verskil te maak. Saam kan ons lewens verander.
Get tickets