Bacchus Nel
Music
Sat, 05 Sept · 14:00 · chiesa di PAZZO LUPi
34 4th Avenue, Melville
R150
Bacchus Nel “ Ek's 'n donker man, onder die middernagmaan” uit die Bacchus Nel liedjie, Waar die dice val, is verseker 'n raak beskrywing van hierdie enigmatiese digter, sanger en liedjieskrywer. Nel vra vrae waarom die wêreld draai soos hy draai. . Hy skryf nie net sommer 'n liedjie nie...hy vertel kleurryke stories met meelewing, deernis, diepte en 'n fyn humor en fantastiese musiek. Vandag is Bacchus Nel een van ons land se voorste liedjieskrywers. Nel tree op in klein dorpies reg oor die land asook groot feeste soos Oppikoppie, Aardklop, KKNK, STRAB ens. Bacchus het al 5 albums vrygestel: Die Arms van die nag, Tussen Junk en Jewelry, Twee ster Hotel, Ou Blou Skoene en Vaalrivier
Get tickets